Ses jaar terug het Gerhard Steyn en Nádine kragte saamgesnoer vir die wegholtreffer, Rooi Roos. Nou is dié duet paar terug met hul nuwe duet, Ons2 vanaf Gerhard Steyn se nuwe album “Hartvanger”. Luister en kyk na die musiek video: (adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});
Continue reading…
Gerhard Steyn en Nádine se nuwe treffer: Ons2
Posted on by Internet Radio Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
TOP 20 – Week 28 Augustus 2017
Posted on by Radio online Leave a comment
Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis het hulle posisie kwyt en Karen Zoid skuif verby hulle tot op die Nommer 1 gleuf. Die Top 20 is julle keuses, dus stem stem stem. Daar is nuwe sangers wat die Top 20 betree, hulle is Monique Steyn, Appel en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!